20.6 C
Cape Town
Thursday, January 9, 2025

The Honest Truth: If you can dream it, you can do it…ask Tannie Poppie!

Published on

Die storie van die 63-jarige Tannie Poppie van Laingsburg wat ‘n bestaan maak deur haar roosterbrode langs die pad te verkoop, het Suid Afrikaners se harte geraak. Die tannie se lewenslus is regtig aansteeklik!

Stan Engelbrecht, ‘n fietsryer van Kaapstad, het Tannie Poppie 6 jaar terug ontmoet. ‘n Vriendskap het tussen die twee geblom en tannie Poppie het vir talle fietsry geleenthede reg gestaan met haar roosterbrode.

Tannie Poppie en Stan het by Merentia van der Vent in die Honest Truth ateljee kom kuier, om te gesels oor hul vriendskap, roosterbrode, moeilike tye en tannie Poppie se reis na Italie.

Luister na die gesprek hier:

 


More Posts for Show: The Honest Truth With Benito Vergotine

Latest articles

Embed test2

Admin Test Admin test 2

[LISTEN] Jan Braai’s Best Potjie Tips

As we head into a long weekend a lot of us will be around a fire. Some will choose to light up the coals...

[LISTEN] The Art of Artistic Swimming

If you have been watching the Olympics you may have missed some of the more unusual events. As entertaining as some of our favourite...