Nadeem Diempie Swartz meen dat sy kliënte aansienlik minder gespanne is, omdat hy vir hulle sing en dans. Diempie se bewegende konserte aanboord die taxi waarop hy werk is onlangs op video vasgevang en meer as twee-honderd-en-vyftig-duisend keer op Facebook gedeel. Kliënte kan verwag om deur ‘n dansende guardjie verwelkom te word, wanneer hulle van die taxi gebruik maak. Hy meen ook, dat dit duidelik is, na watter radiostastie is sy geweste die meeste na geluister word.