‘n Jong Kaapse akteur is in die nuwe Tomb Raider-fliek te sien. Keenan Arrison van Plumstead sê sy lewe het verander sedert hy die rol losgeslaan het. Gereelde rooitapyt-partytjies oorsee en skouers-skuur met van die wêreld se bekendste akteurs het dié- 37-jarige die afgelope paar maande heelwat van beleef. Arrison meen ook ons kan gerus trots voel op die vele ander Suid-Afrikaners op die Tomb Raider-span. Dit sluit kameramense en film-operateurs in. Arrison het destyd
Home Home test


