CLICKETY-CLICK. BABA-TRICK!
Category: Archive
Die Wes-Kaap spog met die eerste manlike fotograaf wat in Suid Afrika geregistreer is om baba-geboortes af te neem. Die fotografie-gogga het die 39-jarige Neels Kleyhans in 2014 gebyt – toe sy dogtertjie, wat vandag ses is, reeds gebore was. Sy seuntjie, wat ‘n jaar gelede gebore is, was die eerste geboorte wat hy wel op film vasgevang het, maar sy fokus was toe meer op sy lewensmaat en sy ondersteunende rol as pa, en


