Comments Off on digitale uitvindings gaan die plaaslike toerisme-bedryf help om meer werksgeleenthede te skep en dis die boodskap van die LUR vir toerisme, Alan Winde.
Comments Off on ’n Kommissie van ondersoek na bendegeweld, ’n hofaansoek om die nasionale regering te verplig om meer polisiehulpbronne vir die Wes-Kaap te gee en dat die provinsie die polisiëring moet oorneem, is van die planne wat die DA oorweeg om misdaad aan bande te lê.
Comments Off on Die padwerke aan die N1 in Kaapstad tussen Plattekloofweg en die Old Oak-wisselaar is 60% voltooi en behoort teen Mei 2019 afgehandel te wees.