Comments Off on Tugstappe word oorweeg nadat stakende werkers een van die bote wat werkers en inwoners van Robben-eiland Donderdag na die V&A Waterfront vervoer het, gesaboteer het.
Comments Off on The Department of Women, Youth and Persons with Disabilities, has callled on South African parents, to help their disabled kids reach greater heights, by enrolling them in school for the new year.
Comments Off on Die Minister van Water, Sanitasie en Menslike nedersettings, Lindiwe Sisulu, het R200 miljoen beskikbaar gestel vir die verligting van boere in die Noord-Kaap, nadat die provinsie tot n rampgebied verklaar is.
Comments Off on Die burgemeesterskommitteelid vir Ekonomiese Geleenthede, James Vos, sê die groen ekonomie kan ‘n volhoubare oplossing bied vir probleme, wat met die opwekking van elektrisiteit, ondervind word.