Man Stuff- 7 Signs that a man is emotionally struggling

Published on


Add Smile FM on Google

So bietjie van n gewigte maar nogsteeds belangrike onderwerp, n man se geestesgesondheid.

En vanmiddag wil ek iets met jou deel wat ek raakgesien het op facebook, en ek doen dit want ek weet, vir ons mans is dit moeilik om te gesels oor dinge wat ons pla, veral as dit by emosionele dinge kom, maar dit is wel so belangrik om daardie moeilike gesprekke te he, of dit nou met n professionele persoon is, n vriend of selfs jou man of partner of n familielid. Die laaste ding wat n man moet doen is om daardie gevoelens te bedruk. Ek het dit self n klompie jare terug gedoen, en wat gebeur toe? Alles het net ontplof en ek moes professionele raad en leiding kry, dit was moeiklik, en vandag kan ek eerlik se, ek is nie skaam om te praat as daar iets is wat my pla nie, alhoewel dit nogsteeds vir my as man moeilik is om oop te maak, besef ek die belangrikheid daarvan.

Daar is n paar rooi vlaggies wat jy kan identifiseer ouens wat jou moet laat regop sit en aandag gee.

And I saw this video on Facewbook that read, 7 Signs than men are emotionally broken:

 

1: He will never Share his problems with you

2: He will always try to handle things on his own

3: He will never express his feeling easily

4: He always tries to look happy by forcing a smile

5: He will ever accept if anything is wrong in his life

6: He will mostly stay alone

7: He might appear cold and unaffectionate because he is cautious

 

And then the video ends off with saying: All of this because he has been taught that real men are strong….

Ek en ek dink baie van julle, myself inkluis kan baie goed daarmee identifiseer ouens.

Wees bedag op hierdie tekens, en besef, n man wat sterk is, is n man wat weet hoe om na homself op n emosionele vlak om te sien…

 

Kyk gerus na die video hier

Latest articles

Cape Town pools open daily during September school holidays!

 Cape Town’s public swimming pools will be open daily from 23 September to 5 October, giving families a chance to cool off and enjoy...

Golden Arrow to increase selected cash fares by 4.5%

  Golden Arrow bus passengers who pay cash will have to budget a little more from 28 September 2026, when selected fares increase by an...

The Tutu Memorial Park project gets underway in Cape Town

 Cape Town Mayor Geordin Hill-Lewis has this week marked the start of work on the newly renamed Tutu Memorial Park (formerly Lupin Park). This...