So bietjie grooming advise ouens, en as jy dalk opsoek is na n diy projek die naweek, hier is vir jou iets anders as die gewone, maak die dak reg of slaan n paar planke aanmekaar.
n Olierige vel, nie die mooiste ding om na te kyk nie, veral as dit begin lyk asof jy gistraand se Fish en Chips olie as n moisturizer gebruik het.
Many reasons for oily skin, but mainly because of hormone changes, genetics or stress, which leads to the overproduction of sebum from the glands that are placed below the skin’s surface. Sebum is not bad for skin, but excess sebum can lead to oily skin, which can cause acne and clogged pores.
So wat kan jy doen, veral as jy soos ek op n streng begroting is en jy kan nie duur roompies en dinge bekostig nie… Draai na die natuur.
So hier is n paar baie interresante dinge wat jy by die huis kan doen…diy.. wat jou olierige vel in die pad sal steek..
n Lekker eier wit!
Take One Egg White
- Whip It Well In A Bowl
- Apply It On Face
- Leave It For 10-15 Minutes
- Wash It With Warm Water
Lemon Juice
- Take 2 Tablespoon Of Water
- Mix 1 Tablespoon Of Lime Juice
- Apply It On The Face
- Let It Dry For 5-10 Minutes
- Use Warm Water To Rinse
Aloe Vera
- Cut One Aloe Leaf In Half
- Squeeze Out The Gel From It
- Apply The Gel On Face Evenly
- Let The Gel Dry
- Rinse It With Cool Water
En daar is n hele klompie ander maniere ook, met byvoorbeeld komkommer, Lemoen Skil en see sout!
Maar gaan kyk gerus hier , daar is nog n hele paar ander metodes wat jy kan probeer.
Geniet hom manne!