We’re giving away a New Polo Vivo Trendline worth R190 000 … to one lucky listener! IT COULD BE YOU!! From Monday 16 April to Thursday 3 May we are giving away 20 KEYS on Smile 90.4FM! On Friday 4 May, all 20 KEY HOLDERS will attend the FINAL DRAW, taking place at McCarthy Volkswagen Parow … where ONE KEY will unlock the New Polo Vivo, worth R190 000, and the holder of that key
Die hoofdirekteur van Maties Sport, Ilhaam Groenewald het murg in haar pype. Nie net is sy een van enkele vroue in Suid-Afrika wat hierdie pos by ‘n universiteit beklee nie, maar het ook in 2016 die eerste vrou in die geskiedenis geword om op die Hoof Uitvoerende Raad van die Suid-Afrikaanse Rugby-Unie te dien, na sy verkies is. Die voormalige direkteur van sportadministrasie by die Universiteit van Wes-Kaapland is in 2014 as Maties se eerste



