Fredie Blom van Delft is die oudste man in ons land. Wes-Kaapse LUR vir Maatskaplike ontwikkeling, Albert Fritz, het ook by hom gaan kuier toe hy op Dinsdag 8 Mei 114 jaar oud geword het. Fritz het tydens sy besoek gesê Fredie is ‘n inspirasie vir die mense van sy gemeenskap omdat hy so ‘n goeie voorbeeld is van hoe mense hulself behoort op te pas. Sy rekord-verjaardag moet nog deur Guiness World Records bevestig
Home Home test


