Home test

Wayde van Niekerk se suksesverhaal nou ‘n fliek

Posted by Smile Staff Reporter on  5 June 2018
Comments Off on Wayde van Niekerk se suksesverhaal nou ‘n fliek
Category: Archive
Kaapstad en Suid-Afrika se atletiek-kampioen, Wayde van Niekerk sê hy hoop dat die dokumentêre fliek oor sy lewe ander sal inspireer om nooit op te hou droom nie. Die rolprent “43:03 The Wayde van Niekerk Story” is verlede week by die V&A Waterfront aan sy familie, vriende, borge en ‘n paar aanhangers vertoon en vertel die verhaal, van hoe hy die huidige Olimpiese en wêreldkampioen in die 400-meter geword het. Dit begin waar hy prematuur

Tien vroue in Saoedi-ArabiE het die eerstes geword wat hul rybewyse gekry het in die aanloop tot die formele opheffing van die vebod op vroue-bestuurders later die maand.

Posted by Liesl Smit on  5 June 2018
Comments Off on Tien vroue in Saoedi-ArabiE het die eerstes geword wat hul rybewyse gekry het in die aanloop tot die formele opheffing van die vebod op vroue-bestuurders later die maand.
Category: News Trending

Die Smile Stigting het mense aangemoedig om hulle te kontak om meer glimlagte op kinders se gesigte te plaas.

Posted by Liesl Smit on  5 June 2018
Comments Off on Die Smile Stigting het mense aangemoedig om hulle te kontak om meer glimlagte op kinders se gesigte te plaas.
Category: News Trending

Combating plastic pollution is in the spotlight this week as CPUT hosts its 1st World Environment Day symposium.

Posted by Liesl Smit on  5 June 2018
Comments Off on Combating plastic pollution is in the spotlight this week as CPUT hosts its 1st World Environment Day symposium.
Category: News Trending

Companies are being encouraged to empower their staff to learn CPR for medical emergencies and to help to save lives.

Posted by Liesl Smit on  5 June 2018
Comments Off on Companies are being encouraged to empower their staff to learn CPR for medical emergencies and to help to save lives.
Category: News Trending