Van model tot rolmodel
Category: Archive
Van die stofstrate van Gugulethu waar Vincent Ntunja groot geword het, tot ‘n rolmodel vir honderde kinders is dié 37-jarige man besig om lewens te verander. Hy sê een van sy beste kinder-herinneringe was toe hy as ‘n seuntjie in ‘n stadion gesit en gekyk het hoe sy pa sokker speel. Hy was 12-jaar oud toe sy pa deur bende-lede vermoor is en die familie gesukkel het om kos op die tafel te sit. Dit


