‘n Ketelmaker is verantwoordelik vir die opbou en instandhouding van klipbrekers, grondverskuiwings-masjiene en vragmotorbakke. Dis ‘n beroep waar swaar stukke metaal hanteer word, waar jy handig met die sweismasjien moet wees en waar harde ure op ‘n klipbreker-aanleg afgelê moet word om te kwalifiseer. In Engels is dit ‘n boiler maker. Dis wel in die Kaapse hawe waar grense verskuif word in hierdie beroep wat nie juis bekend is vir die hoeveelheid vroue wat dit
Home Home test


