Suid-Afrikaanse padatleet Nolene Conrad se pad na sukses het al heelwat ongewone draaie geneem. Hierdie Stellenbosser het as tiener aan asma gely. Op ‘n dag het sy ‘n erge aanval gehad en byna haar lewe verloor voor sy na die hospitaal gehaas is. Sedertdien het sy begin draf en aan landloop deelgeneem. Aanvanklik was dit slegs om gesondheids-redes. Nou is sy besig om die een merkwaardige mylpaal op die volgende te bereik en haar internasionale
Home Home test


