Helen Moffett van Noordhoek het onlangs ‘n boek die lig laat sien wat elke Kaapenaar gerus kan lees. Afgesien daarvan dat Helen ‘n dosent by die Universiteit Kaapstad is, skryf sy ook boeke oor allerlei verskillende onderwerpe. Haar jongste publikasie, 101 Water Wise Ways, het te make met iets wat net mooi elke Kaapenaar se lewe direk raak, naamlik die droogte. Moffett sê sy’t geweet die skrif was aan die muur en dat die droogte
Home Home test


