Die oud-Springbok- en Olimpiese atleet Elana Meyer is verlede maand tydens die Nasionale Orde-toekenningsgeleentheid in Pretoria vereer. Dis die eerste keer dat Cyril Ramaphosa as president hierdie toekennings oorhandig aan Suid-Afrikaners wat buitengewone bydraes lewer tot die mense van ons land se lewens. Dit is die hoogste toekenning wat iemand in Suid-Afrika kan ontvang. Meyer is met die Orde van Ikhamanga vereer vir haar bydrae tot baanatletiek. Dié Stellenbosser het Suid-Afrikaners vasgenael voor hul TV’s
Home Home test


