Home test

Die minister van polisie, Bheki Cele, het die taakspan wat bendegeweld in die Wes-Kaap die stryd aansê, amptelik op ’n parade by die Bishop Lavis-polisie-akademie bekend gestel.

Posted by Smile Staff Reporter on  20 October 2018
Comments Off on Die minister van polisie, Bheki Cele, het die taakspan wat bendegeweld in die Wes-Kaap die stryd aansê, amptelik op ’n parade by die Bishop Lavis-polisie-akademie bekend gestel.
Category: News Trending

WONDERFUL WONDERBAG MAKING SA PROUD

Posted by Smile Staff Reporter on  19 October 2018
Comments Off on WONDERFUL WONDERBAG MAKING SA PROUD
Category: Archive
South African entrepreneurs continue to thrive and one of our proudest exports is the Wonderbag, conceptualised by Kwazulu Natal resident Sarah Collins in 2008. Collins and her Wonderbag has just been recently recognised as one of TIME Magazine’s top 50 Genius Companies. The Wonderbag is a non-electric portable slow cooker that cooks food, for up to 12 hours without the use of any extra fuel source. All you have to do is bring the food

The South African Police Service (SAPS) has called for calm over a draft bill on gun licences which proposes taking away self-defence as a reason to own a gun.

Posted by Smile Staff Reporter on  19 October 2018
Comments Off on The South African Police Service (SAPS) has called for calm over a draft bill on gun licences which proposes taking away self-defence as a reason to own a gun.
Category: News Trending

‘n Man wat in 2003 so erg aangerand is dat sy skedelfrakture later gelei het tot meningitis en doofheid, kan na 15 jaar weer hoor. Dit is danksy die toewyding van dokters en oudioloë aan die Grootte Schuur-hospitaal en die Med-El-maatskappy wat die kogleêre inplanting van R250 000 geborg het.

Posted by Smile Staff Reporter on  19 October 2018
Comments Off on ‘n Man wat in 2003 so erg aangerand is dat sy skedelfrakture later gelei het tot meningitis en doofheid, kan na 15 jaar weer hoor. Dit is danksy die toewyding van dokters en oudioloë aan die Grootte Schuur-hospitaal en die Med-El-maatskappy wat die kogleêre inplanting van R250 000 geborg het.
Category: News Trending

Dit was nie nodig om lede van die parlementêre beskermingsdienste in te bring teen joernaliste “asof ons met boewe te doen het” nie en dit was gister die reaksie van die ANC-hoofsweep, Jackson Mthembu.

Posted by Smile Staff Reporter on  19 October 2018
Comments Off on Dit was nie nodig om lede van die parlementêre beskermingsdienste in te bring teen joernaliste “asof ons met boewe te doen het” nie en dit was gister die reaksie van die ANC-hoofsweep, Jackson Mthembu.
Category: News Trending