As from Monday 4 June 2018, Cape Town’s collective consumption over the past week was 529 million litres of water per day, up from an average of 505 million litres in the preceding week. Dam levels have increased solidly by 5,8% as a result of the good rainfall received especially in the catchment areas and overall levels are now at 29,8%. The 216,3 mm of rainfall that was received in May is close to the
Kaapstad en Suid-Afrika se atletiek-kampioen, Wayde van Niekerk sê hy hoop dat die dokumentêre fliek oor sy lewe ander sal inspireer om nooit op te hou droom nie. Die rolprent “43:03 The Wayde van Niekerk Story” is verlede week by die V&A Waterfront aan sy familie, vriende, borge en ‘n paar aanhangers vertoon en vertel die verhaal, van hoe hy die huidige Olimpiese en wêreldkampioen in die 400-meter geword het. Dit begin waar hy prematuur



