Die langverwagte Suid-Afrikaanse misdaadriller, NOMMER 37, is nou te sien in plaaslike bioskope, nadat dit reeds groot opslae oorsee gemaak het. “Ek hoop dat alle Suid-Afrikaners hierdie fliek sal gaan kyk, want die tema is universeel terwyl hulle ook meer sal sien van ’n wêreld wat aan die meeste van ons onbekend is. Teen die tyd wat fliekgangers die bioskoop verlaat, sal hulle vermaak en verras voel, en dalk ook sommer lus wees om ’n
Home Home test


