Missy Elliot. Hanson. Wilson Phillips. Nie slegs name van kunstenaars wie jy beslis sal raakloop op ‘n Throwback Thursday-speellys nie, maar ook handige nommers om te speel wanneer jy iemand se lewe probeer red. Volgens die Amerikaanse Hartstigting is dit bewys dat sekere pop-liedjies die kanse op sukses tydens kardiopulmonere resusitasie sal verhoog indien dit gespeel word in die nabye omtrek van ‘n pasiënt. Lana Gent van die organisasie sê musiek is belangrik om geheue
Home Home test


