Ann Ashworth van Johannesburg het Sondag 9 Junie 2018 die vroue-titel van die Comrades-marathon verower. Ashworth (34) se wentyd was 6 uur tien minute en 4 sekondes. Dié wedloop het vanjaar tussen Pietermaritzburg en Durban oor ‘n afstand van 90.184 km plaasgevind. Sy sê sy was self verslae oor wat sy reggekry het, en het glad nie verwag dat sy sou wen nie. Sy’t wel geglo dat sy ‘n kans staan om binne die top-vyf
Home Home test


