Comments Off on Die Bellville-biblioteek nooi alle leerders uit om deel te neem aan ‘n reeks aktiwiteite oor die Desember skool-vakansie. Die spesiale geleenthede val saam met die biblioteek se 100-jaar vieringe nadat hy sy deure die eerste keer in 1918 vir die publiek geopen het.
Comments Off on A group of young Americans, who campaigned against gun violence after surviving a deadly shooting at their Florida school, have received a prize from former South African archbishop Desmond Tutu.
Comments Off on Na die onlangse vlaag aanvalle op mediese noodpersoneel – veral op die Kaapse Vlakte – het die departement van gesondheid sy pogings verskerp om mediese spanne se veiligheid te verseker.
Comments Off on You are being encouraged to donate your old sport- or running shoes at the BUCO Origin of Trails event this weekend at Coetzenburg in Stellenbosch.
Comments Off on Ten spyte van ‘n paar uitdagings, het die nasionale onderwysdepartement ouers die versekering gegee dat alles op koers is vir volgende jaar se akademiese jaar.