Besonderse boek. Merkwaardige man.
Category: Archive
Jy wil graag soms asem skep, die mooi dinge om jou raaksien en tyd bestee aan dinge wat regtig saak maak. Maar die realiteit is dat jy die meeste van die tyd rondjaag, altyd moeg en erg gestres is. Wat maak mens? Deur die tegniek van bedagtheid (mindfulness) en meditasie is dit moontlik om met vars, nuwe oë na die wêreld om jou te kyk. Leer aan die hand van die stories van gewone mense


